Harrison Ford

Harrison Ford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Ford in 2015.

Geboorte 13 Julie 1942 (1942-07-13)
Aktiewe jare 1966-tans

Harrison Ford (gebore op 13 Julie 1942) is ’n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger. Hy is veral bekend vir sy rolle as Han Solo in die oorspronklike Star Wars-ruimtetrilogie en die titelkarakter van die Indiana Jones-franchise.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy